Nuwe motors in Europa word elke twee jaar 1 cm breër
Nuwe motors in Europa word gemiddeld elke twee jaar 1 cm wyer, volgens navorsing deur omgewings-NRO Transport & Environment (T&E). T&E sê die neiging sal voortduur weens die stygende verkope van sportnutsvoertuie, tensy wetgewers optree. Ongeveer die helfte van nuwe motors wat verkoop word, is reeds te ...
Nuwe motors in Europa word elke twee jaar 1 cm breër Lees meer »